Brother/Broer

I have been writing for a really long time. It is only recently that I have accepted this part of me as valuable and even possibly meaningful to others. Now I am starting to understand that our gifts are given for the purpose of connecting, of building bridges. So now it becomes my responsibility to write, to develop this practice (I do not want to presume ‘giftedness’). It is like the words have to come out as part of so many wholesome processes.

Tonight I share this for my brother and my family. It is something I wrote a long time ago: maybe twenty years, maybe a bit less, but no more than 17 years. That long ago, my life still took place mostly in Afrikaans, so most of you won’t understand it. However, to those for whom it will matter, it is in the right language. Language is, after all, a matter of the heart.

‘n Sagmoedige kind

‘n Sagmoedige kind
in ‘n wrede wereld
sproetgesig seun, bababoetie
ewe skielik is jy groot…
en is jy gelukkig?
Ek wil so graag he dat jy weet
wat in jou steek
Ek hou daarvan om jou 
te hoor lag
om te hoor wat jy dink
en te sien wat jy doen
Moenie bang wees om jou
grappies te vertel
en jou belangstellings en gevoelens 
te deel nie
Maar moenie te veel van die wereld
verwag nie
Vertrou op die Here,
Hy is goed ou boet!
Die stukkie papier waarop ek die neergeskryf het, het op een of ander manier amper 25 keer saam met my getrek! Dit was uitputtende jare…
Op die ander kant van die papiertjie was nog ‘n gediggie wat net so oud is en wat ook vir vanaand van toepassing is.
Perels van onskatbare waarde
Al die mense op die aarde
dra in hul binneste ‘n skat
soos ‘n glinsterende perel
of ‘n geslypte diamant
Dit is ‘n geheimenis
en word so maklik gemis
soos ons verby mekaar 
en onsself jaag
en vergeet om te stop
en te gaan sit;
om na die stilte te luister
en dan die ritseling van blare
in die wind te hoor
met die sonlig wat fluister.
Is daar stilte? Is daar rus?
vir jou as jy stop  
of jaag jy vinniger 
in ‘n luider geraas 
as wat binne-in raas
en na buite wil ontplof?
Wat het gebeur dat die perel
se glans so verdof?
Geloof en hoop.
Liefde en liefde en liefde.
Genade so groot soos die oseane van die aarde.
Waarheid en vryheid.
Dit is al wat ek vra en nog meer is gegee.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s